Oor ons

Ons Storie

Na jare wat Albert Bredenhann al ‘n liefde het vir fotografie met sy slimfoon en na vele Slimfoon Fotografie Werkswinkels, het Albert besluit om ‘n Nasionale Kompetisie die lig te laat sien en sodoende erkenning te gee aan goeie fotografie.

Met dié idee in gedagte het hy paar borge gekry naamlik King Price Versekering, Maroela Media en Blackview South Afrika en het die kompetisie die lig gesien.

Dit is n jaarlikse kompetisie en met slimfone in letterlik almal se hande sien ons uit na al die mooi fotos wat met selfone geneem word.

As jy wil deel wees …  klik hier

Tydlyn

Kompetisie Begin

1 Nov 2020

Inskrywings sluit

15 Jan 2021

Publieke Stemme sluit

15 Feb 2021

Finale Beoordeling sluit

19 Feb 2021

Aankondiging van wenners

26 Feb 2021

Uitstalling

TBA

Prysgeld

Kategorie

Prys

Algehele wenner

R30,000

Algehele 2de plek

R15,000

Algehele 3de plek

R10,000

Kategorie wenner

R5,000

Kategorie 2de plek

R2,500

Kategorie 3de plek

R1,500